RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] bonnet - Franse
    2. Janet Melville
    3. Indien enige iemand enige iets oor die van Bonnet raakloop ek stel belang, die stamvader het in Humansdorp geboer en toe later Vrystaat toe getrek. Verder weet iemand hoekom die paar Franse soos Deschamp, Bonnet en D'Assonville in Humansdorp beland het. Dkie Janet Melville

    05/22/2013 02:44:39
    1. Re: [BP] bonnet - Franse
    2. Elmien Wood
    3. Dit Bonnets het op Ladybrand gebly en ek het een familie op Harrismith leer ken. Groete Elmien -----Original Message----- From: Janet Melville Sent: Wednesday, May 22, 2013 8:44 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] bonnet - Franse Indien enige iemand enige iets oor die van Bonnet raakloop ek stel belang, die stamvader het in Humansdorp geboer en toe later Vrystaat toe getrek. Verder weet iemand hoekom die paar Franse soos Deschamp, Bonnet en D'Assonville in Humansdorp beland het. Dkie Janet Melville ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ----- No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.2242 / Virus Database: 3162/5844 - Release Date: 05/21/13

    05/23/2013 09:03:39