RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 24 Mei 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle BLIGNAUT, Harris Antonie (Harry). 78 jaar. +Dinsdag 21 Mei 2013 op Despatch. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 27 Mei 2013 14:00 AGS Herlewingsentrum, Youngpark, Port Elizabeth. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/05/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 DU PREEZ, Richard John. +Sondag 12 Mei 2013. Ons groet 'n vader, broer, oom. Diens Saterdag 25 Mei 2013 10:00 Chikadeestraat 18, Rosedale, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 24/05/2013) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066 ROESTORF, Marie. +Maandag 20 Mei 2013. Ons groet 'n vrou, ma en ouma. Diens Saterdag 25 Mei 2013 11:00 Rosa Munch-huis, Uitenhage. Belangstellendes wat teraardebestelling wil bywoon, vergader 10:00 by ingang van Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 24/05/2013) Zola Mhlahlo AVBOB uitenhage 041 922 8066 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    05/24/2013 11:48:33