Sterfgevalle CLAASSEN, John Edward William. 17/07/1943 - 24/05/2013. Kind Angelique. Gedenkdiens Sondag 02 Junie 2013 10:30 NG Kerk Sondagsrivier, Kirkwood. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2013) J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 GREEFF, Mila Helena. +Maandag 27 Mei 2013. Ouers. Roudiens Saterdag 01 Junie 2013 11:00 Walmer NG Kerk, h.v. Villiers- en 4de Laan, Walmer. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 LAWRENCE, Charles. 79 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 01 Junie 2013 12:00 Cong. Kerk, Baconstraat, Aberdeen. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 SCHAAP, Hester. +Woensdag 29 Mei 2013. Ons groet 'n vrou, moeder en ouma. Troosdiens Maandag 03 Junie 2013 11:00 NG Kerk Eendrag-gemeente (Glaskerk), Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2013) Nomfundo Wellem AVBOB Despatch 041 933 2039 Dankbetuigings VAN DER MERWE, Jaco. +25/05/2013. Sy sterwe was vir ons as ouers, eggenote, kinders, broers 'n groot skok. Dankie aan almal wat ons ondersteun het. VAN DER MERWE- en VOIGT-familie. (Die Burger Oos-Kaap 31/05/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie