RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Genealogiese tekens
    2. Ek hou van wat ek lees en ek som op !!!! Onthou ook net, die teken moet reg uitgeskryf word na PDF as mens 'n boek of so sou laat druk / saamstel Teken Verduideliking Teken Sleutelbord opsies Ω Begrawe Ω Alt + 234 / Alt + 8486 Omega teken # Sover ek weet gebruik GISA die teken vir begrawe, dit is makliker om vinnig te tik, maar is die teken vir nommer sover ek weet. π Begrawe sonder grafsteen π Alt + 227 Pi teken ∩ Begrawe met grafsteen ∩ Alt + 239 ω Veras (Huidige teken) ω ☼ Veras ☼ Alt + 15 Son (Vuur) teken ⌂ Veras met Asplaat ⌂ Alt + 127 Ek sou die volgende verkies: Slegs begrawe / veras teken as jy net weet die persoon is begrawe / veras, maar as jy beskik oor die grafsteen / Asplaat inligting of foto daarvan gebruik dan 2 kodes na mekaar bv. Ω ⌂ vir begrawe met grafsteen of ☼ ⌂ veras met asplaat Groete Hendrik Louw

    05/28/2013 03:55:16