RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] LAINGSBURG NG KERK
    2. Janet Melville
    3. Wat van Beaufort Wes daar is n boek van die NG kerk wat vir jou se wanneer en waar die gemeentes begin of afgestig het. Miskien het iemand n afskrif daarvan Janet Melville -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Dorpshuis Sent: 15 May 2013 02:10 PM To: SAGenealogie@yahoogroups.com; buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] LAINGSBURG NG KERK Goeie (koue) middag almal! Is daar dalk iemand wat weet van watter gemeente is die Laingsburg NG Kerk afgestig? Ek sien hulle het in 1883 'n onafhanklike gemeente geword, maar waar sou die mense in daardie omgewing voor 1883 gedoop het?

    05/15/2013 08:28:22