Wat is jou ouma se name? Mens moet erens n begin he maar sonder n naam kan jy nie n soek doen nie. Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Accounts IBF Sent: 23 May 2013 03:13 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] John Murray geb. tussen 1897 - 1904 in Graaff Reinet/Uniondale? Middag Ek soek my Oupa, John Murray. My Ma se pa was John Murray maar sy het hom nooit geken nie. Daar is gesê dat hy miskien van Graaff Reinet of Uniondale afkomstig was. (my Ouma was in die Moedergemeente Oudtshoorn gedoop en ek kry geen Murrays op die dooplys van daardie gemeente nie). Is daar Murray kenners wat van n John Murray weet wat tussen die jare 1897 1904 gebore/gedoop is miskien is daar n dooplys van die Uniondale/Graaff Reinet NG Kerk êrens bekombaar? Daardie jare sal inskakel met my Ouma se geboorte datum van 1 Maart 1901 maar wie weet miskien was die man veel ouer? Ek was by die argief in die Kaap; ek kon nie verdere inligting in my Ma se geboorte en doop rekords kry nie. I know its a longshot but who knows miracles can happen?? Antoinette Saunders ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message
Janet Die probleem is my Ouma, Elsie Frederika Roesstorff, (geb. 1 Maart 1901 Oudtshoorn) was nooit met die man getroud nie. My Ouma het die geboorte in Kaapstad gehad. (sy was seker Kaapstad toe gestuur vir die geboorte). Dis baie moeilik om meer uit te vind omdat al die ou mense in die gesin alreeds dood is en in die ou dae het niemand daaroor gepraat nie. Antoinette -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Janet Melville Sent: Thursday, May 23, 2013 4:03 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] John Murray geb. tussen 1897 - 1904 in GraaffReinet/Uniondale? Wat is jou ouma se name? Mens moet erens n begin he maar sonder n naam kan jy nie n soek doen nie. Janet