Goeiedag Nav. berig in Die Burger 30 April 2030: VAN ZYL, Johannes Benjamin (Jan). *08/10/1929. + Maandag 29 April 2013 in Port Elizabeth. Eggenote. Dankdiens Woensdag 01 Mei 2013 11:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. Geen blomme op versoek. Skenkings aan Jeffreysrus-pasiƫntefonds. (Die Burger Oos-Kaap 30/04/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 Weet iemand of hierdie persoon 'n direkte afstammeling kon wees van Jan Benjamin van Zyl (1780-1804) eggenoot van Sara Maria van Schalkwyk vader van Susannah Jacoba Montgomery (van Zyl) (1805-1868) Groete, George