RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] Els x van der Westhuizen kinders
    2. Charlie Els
    3. Beste Lysvriende, Om iemand anders te help wat soek na sy Els-voorouers, soek ek na kinders van FREDERIK CORNELIS ELS *Somerset-East 13.5.1830, +Graaff-Reinet 6.8. 1909 x c.1851 SUSANNA ELIZABETH VAN DER WESTHUIZEN *c.1835, +23.5.1907. Hulle het 9 kinders gehad tussen 1852 en 1867. Een seun was MARTHINUS JOHANNES ELS *c.1861. Hy trou later met "Hannie de Klerk". Ek vermoed dis dieselfde man as MARTHINUS JACOBUS ELS *1868, +16.6.1936 x c.1892 Johanna Maria Barendina Jacoba de Klerk (Hannie de Klerk) *7.8.1870. Die vraag is wat was die kind se name wat FREDERIK CORNELIS ELS en SUSANNA ELIZABETH VAN DER WESTHUIZEN laat doop het (waarskynlik in Somerset-Oos of Pearston) tussen 1860 en 1870; MARTHINUS JOHANNES of MARTHINUS JACOBUS? Goeie vriendin Annelie Els het my laat weet dat die Somerset-Oos of Pearston dope nog nie op die LDS webwerf is nie. Help asseblief of gee raad. Dankie en groete, CHARLIE

    05/30/2013 01:29:13
    1. Re: [BP] Els x van der Westhuizen kinders
    2. Janet Melville
    3. Charlie Hoekom het jy my nie gevra nie? Ek weet so ver van een kind Frederik Cornelius *29.2.1858 = 19.3.1858 sal die anders vir jou stuur na jou persoonlike epos as ek hulle kry Die doop was Somerset-Oos Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Charlie Els Sent: 30 May 2013 07:29 PM To: SaGenealogies; Buitenposten Subject: [BP] Els x van der Westhuizen kinders Beste Lysvriende, Om iemand anders te help wat soek na sy Els-voorouers, soek ek na kinders van FREDERIK CORNELIS ELS *Somerset-East 13.5.1830, +Graaff-Reinet 6.8. 1909 x c.1851 SUSANNA ELIZABETH VAN DER WESTHUIZEN *c.1835, +23.5.1907. Hulle het 9 kinders gehad tussen 1852 en 1867. Een seun was MARTHINUS JOHANNES ELS *c.1861. Hy trou later met "Hannie de Klerk". Ek vermoed dis dieselfde man as MARTHINUS JACOBUS ELS *1868, +16.6.1936 x c.1892 Johanna Maria Barendina Jacoba de Klerk (Hannie de Klerk) *7.8.1870. Die vraag is wat was die kind se name wat FREDERIK CORNELIS ELS en SUSANNA ELIZABETH VAN DER WESTHUIZEN laat doop het (waarskynlik in Somerset-Oos of Pearston) tussen 1860 en 1870; MARTHINUS JOHANNES of MARTHINUS JACOBUS? Goeie vriendin Annelie Els het my laat weet dat die Somerset-Oos of Pearston dope nog nie op die LDS webwerf is nie. Help asseblief of gee raad. Dankie en groete, CHARLIE ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    06/01/2013 03:51:16