Ek soek na n Schalk Willem van der Merwe en die verwysing op sy vrou se S/K is 670/51. Sy is in die OVS. Maar ek kry nie so n S/K nie. Hoe moet ek daarvoor soek enige raad sal help Dkie Janet Melville