RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] BRITS x BERGH
    2. aletta magrieta Quebbemann
    3. Dag vriende, 'N Huwelik in die familie in Witbank:- Was nie self daar nie. BRITS Wessel Steenkamp * 13 Jun 1989 x 26 July 2013 met Lizelle BERGH (geen info hier) .Ouers van Adone BRITS * 27 Nov 2011. BRITS Wessel Steenkamp is seun van my baba Sussie Cecilia Johanna * STEENKAMP x BRITS Steve x x COETZEE . Hy is jongste van 3 kinders. Cecelia is Jongste dogter van Jacobus Frederich STEENKAMP 9 Des 1921 Vryheid ---8 Jun 1982 Addington Durban & Aletta Magrieta LOURENS. 28 Des 1932 Pongola ---5 Sept 2000 Durban Kleinkind van Jacobus Johannes Odendal STEENKAMP 18 Jun 1887 Goede Hoop ---30 Maart 1937 Magut & Hester Pieternela Susanna Francina SCHEEPERS 14 Jan 1891 Kromdraai ---Jun 1947 Vryheid en Wessel Hendrik LOURENS 20 Mei 1898 Dundee -4 Sept 1957 Pretoria & Aletha Margaretha SWANEPOEL xx DE BEER 2 Mei 1907 ---8 Aug 1992 Vryheid Ens Ens. Gegroet uit Durban Rita * STEENKAMP (oudste dogter) x QUEBBEMANN

    07/29/2013 12:17:16