RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Namibiese sterftekennisgewings
    2. Tallie Taljaard
    3. Geagte lyslede Kan iemand my inlig oor waar ek die s/k kan opspoor van 'n persoon wat in 1931 op Keetmanshoop gesterf het? Die argiewe in Windhoek het dit nie, maar beweer dit is by Dept. Binnelandse sake. Na verskeie pogings kry ek steeds geen reaksie van Binnelandse sake nie. Enige raad sal hoog op prys gestel word. Vriendelike groete E. Taljaard

    07/26/2013 04:45:41