Beste Vriende Dit is waarskynlik Burchell se Travels in the Interior of Southern Africa Volume 1 wat 'n skets bevat van Karoo Poort. Die poort waardeur 'n ou pad vanaf die Kaap na die Noorde toegang tot die Karoo gegee het (sien http://af.wikipedia.org/wiki/Karoopoort en http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/conrad01.htm) As iemand dalk die betrokke boek het, sal ek graag 'n skandering van die skets wou ontvang. Lourens Erasmus (1704) het daar naby op die plaas Uitkoms gewoon. Baie dankie Groete Daniel Jacobs -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)