Troudagvierings BEZUIDENHOUT, Jannie en Muriel. Getroud op 09 Julie 1955 NG Moederkerk, George. Ons wens julle nog baie gelukkige jare saam. Van 5 kinders, 13 kleinkinders, 8 agter- kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2013) Sterfgevalle ARNDT, Louise Jacoba. +Sopndag 30 Junie 2013. Ons groet 'n dogter, moeder en suster. Diens Dinsdag 09 Julie 2013 11:00 NG Kerk Suid, Despatch. (Die Burger O-Kaap 09/07/2013) Nosipho Mgengo AVBOB 041 933 5471 FERREIRA, Hendrika Elizabeth (Drika). *24/3/1940. +Vrydag 05 Julie 2013 op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 11 Julie 2013 10:00 NG Kerk Gamtoos- vallei-Oos, Patensie. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 In Memoriam JONKER, Dolf. Oorlede 09 Julie 2012. Ons sal jou nooit vergeet nie. Vrou, kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 09/07/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie