Sterfgevalle DE LANGE, Leon (Lang). 29/09/1949 - 09/07/2013. Ons sal jou baie mis, maar al die goeie herinneringe bly altyd by ons. Jou suster Dalien en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2013) In Memoriam GEYSER, Thys. 14 Julie 2009. Ons verlang nog baie. Anna, Heinrich, Liezel, Quentin en Alrin. (Die Burger Oos-Kaap 13/07/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie