RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] GREYLING - COETZEE - VAN DEN BERG - Bloemfontein
    2. Johan Pottas
    3. Naand almal Kan iemand my dalk help met die volgende doop in die NGK, Bloemfontein, Moeder gemeente? Barend Jacobus Daniel GREYLING (onecht) * 14 Februarie 1902 = NGK, Bloemfontein 6 April 1902, ds Robertson lei die doop. Ouers: Barend Johannes GREYLING en Cecilia Francina COETSEE en as die biologiese vader word genoem Barend Jacobus VAN DEN BERG. Wie is die gesin en wie is die Barend Jacobus VAN DEN BERG? Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________

    07/22/2013 03:23:09