RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. [BP] Kerkrekords op familysearch
    2. Myda Visser
    3. Goeie naand almal Nog nuttige skakels na kerkrekords is die volgende: Gereformeerde Kerk Transvaal gemeentes https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1942-23406-18878-60?cc=1918294&wc=13505669#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2F13505181%3Fcc%3D1918294 Gereformeerde Kerk OVS gemeentes: https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1942-23406-18878-60?cc=1918294&wc=13505669#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2F13505180%3Fcc%3D1918294 NGK OVS gemeentes: https://www.familysearch.org/search/image/index#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2FMM1Q-BHL%3An1550892914%3Fcc%3D1910846 NGK Transvaal gemeentes: https://familysearch.org/search/image/index#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2FM99G-Q5L%3A1761740966%3Fcc%3D1392488 NGK Kaapse gemeentes (Die skakel "NG Kerk" in die lys bevat handige doopindekse tot omtrent 1898): https://familysearch.org/search/image/index#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2FM99G-Q5K%3A524820868%3Fcc%3D1392488 Vriendelike groete Myda

    07/14/2013 12:42:23
    1. Re: [BP] Kerkrekords op familysearch
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Myda se opmerking: "Die skakel "NG Kerk" in die lys bevat handige doopindekse tot omtrent 1898" het my dadelik my ore laat spits. Die 1856-1898 indekse op die Kaapprovinsie se Ringsafskrifte is na my mening een van die waardevolste bronne vir genealogiese navorsing oor Afrikaner-families. Toe ek van 1985-1988 in die NGK Argief in Kaapstad gewerk het, was die sekretaresse Mej. Keulder nog besig met die opstel daarvan. Sy het dit tussen haar ander werk saamgestel. Sy het eers die inligting op stukkies papier neergeskryf wat die boekbinder Mnr. Lourens Swart vir haar op sy "guilotine" gesny het, waarna sy die kaartjies alfabeties gesit het en dan getik het. Mej. Keulder lewe seker nie meer nie, maar haar "monumentale werk" is daar om ons navorsing te vergemaklik. Die skakel daarna is by https://familysearch.org/search/image/index#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2FM99G-791%3A660865288%3Fcc%3D1392488 As 'n generasie 25 jaar is, kan mens m.b.t. Kaaplandse families met die indekse dus amper twee generasies "toemaak". Ek bespreek die indekse se navorsingswaarde ook in my handleiding vir beginenrs wat gratis by www.gendata.co.za afgelaai kan word. Soos genoem is die indeks opgestel op die sogenaamde Rings Afskrifte. Ek bespreek ook die reeks in my notas. Om toegang tot die doopseels self te kry moet mens GISA besoek of vir GISA kontak. Groete Daniel 2013/7/14 Myda Visser <mydamv@gmail.com> > Goeie naand almal > > Nog nuttige skakels na kerkrekords is die volgende: > > Gereformeerde Kerk Transvaal gemeentes > > https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1942-23406-18878-60?cc=1918294&wc=13505669#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2F13505181%3Fcc%3D1918294 > > Gereformeerde Kerk OVS gemeentes: > > https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1942-23406-18878-60?cc=1918294&wc=13505669#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2F13505180%3Fcc%3D1918294 > > NGK OVS gemeentes: > > https://www.familysearch.org/search/image/index#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2FMM1Q-BHL%3An1550892914%3Fcc%3D1910846 > > NGK Transvaal gemeentes: > > https://familysearch.org/search/image/index#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2FM99G-Q5L%3A1761740966%3Fcc%3D1392488 > > NGK Kaapse gemeentes (Die skakel "NG Kerk" in die lys bevat handige > doopindekse tot omtrent 1898): > > https://familysearch.org/search/image/index#uri=https%3A%2F%2Ffamilysearch.org%2Frecords%2Fwaypoint%2FM99G-Q5K%3A524820868%3Fcc%3D1392488 > > Vriendelike groete > Myda > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message > -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    07/16/2013 02:47:29