Sterfgevalle DE BEER, Gideon. +Saterdag 13 Julie 2013. Vrou Damie, seun Wouter, kleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 19 Julie 2013 11:00 Nederduits Hervormde Kerk, Mangoldstraat 11, Newtonpark, P.E. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 DOWLING, Christina Johanna (Chris). 60 jaar. +Vrydag 12 Julie 2013 op Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Woensdag 17 Julie 2013 14:00 NG Bothasrus-gemeente, Kerkstraat, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 VENTER, Eva. +Saterdag 13 Julie 2013. Eggenoot, kinders, kleindogter. Roudiens Woensdag 17 Julie 2013 13:00 NG Kerk Algoapark, St. Leonardsweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 VERMAAK, Rika. +Woensdag 10 Julie 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Verassingdiens Donderdag 18 Julie 2013 15:00 Avbob-kapel, Noordeinde. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) In Memoriam BEHR, André. Vandag 'n jaar terug het jy ons verlaat. Ons mis jou baie en dra jou elke dag in ons harte. Vrou, dogters en kleinkind. (Die Burger Oos-Kaap 16/07/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie