RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Van Niekerk
    2. Ria van den Heever
    3. Lyslede, Ek wil graag meer inligting hê oor my oor-ouma grootjie Wilhelmina Sophia Maria van Niekerk * Hottentots-Holland 7 Jan/Feb (vlgs. SAG) 1813 , + Riversdale 18 Julie 1871 x Ds Petrus Borchardus Borcherds.Sy was die dogter van Lourens Jacobus van Niekerk en Wilhelmina Josina van As. Ek wil eintlik graag meer weet van haar familie van oorsprong. Waar het die mense gewoon en wat was hulle omstandighede. Is daar dalk 'n van Niekerk kenner wat my kan help om bietjie lyf te sit aan haar storie? Is daar 'n boek wat oor dié familie handel? Baie dankie, Ria van den Heever

    07/20/2013 04:55:49