RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] SENEKAL GRAFTE, KLERKSDORP.
    2. Johan Vermeulen
    3. Goeie middag vriende, Dalk is daar een van ons lede vir wie die volgende moontlik van betekenis sal wees. Die volgende twee grafte is langs mekaar, langs die leeukampe van die Kohra Leeuplaas, geleë tussen Klerksdorp en Potchefstroom. Die Leeuplaas is op ‘n gedeelte van die oorspronklike Rietfontein nr. 385 geleë. : Bartel Hendrik SENEKAL Geb. 20.4.1881 Oorlede 18.2.1944 ESM SENEKAL, geb. BENADE Geb. 9.6.1882 Oorlede 18.8.1953. Die grafstene is nog in ‘n redelike toestand. Groete Johan Vermeulen

    07/24/2013 12:29:40