Dag almal Ek is op soek na meer genealogiese inligting oor die skilder van Namibiese tonele hoofsaaklik. Hy is gebore in Koffiefontein, Vrystaat, bly op 'n stadium in Upington (c 1971), Windhoek, later Parys Vrystaat en sterf in Februarie 1983 in Viljoenskroon, seun van Willem BAARTMAN en ??, waar hy ook begrawe is. Hy is getroud met Anna STRYDOM. Hulle het die volgende kinders: Willem (Willie), Siebert, Theo, Maria, Valerie, Rhonda en Priscilla. Hy begin sy skilderloopbaan in 1959 en reeds op die stadium is sy skilderye kenmerkend van sy latere styl. Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________