Sterfgevalle BOUWER, Johannes. 06/06/1950 - 03/07/2013. Oorlede op Despatch. Diens Vrydag 19 Julie 2013 11:00 Kapel by Bossie's Begrafnisdienste, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2013) Bossies 041 991 1471 DU PLESSIS, Alet. +Maandag 15 Julie 2013. Dogter, kleinkinders. Roudiens Vrydag 19 Julie 2013 14:00 NG Kerk Heideveld, Stirlingstraat, Rowallanpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2013) LAMBRECHT, Cornelius Johannes (Neels). +Sondag 23 Junie 2013. Sy heengaan word betreur deur sy familie en vriende. (Die Burger Oos-Kaap 18/07/2013) Miemie Gardiner, Algoa begrafnisdienste 041 363 4874 VOS, Diederik Jurgens. Jongste seun van Diederik en Marieta, Krakeelrivier, Joubertina. +Sondag 14 Julie 2013. Ouers, broers, suster. Die PRIVAAT dankdiens word gehou op Donderdag 18 Julie 2013 10:00 op die plaas Die Eik, Krakeelrivier. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 18/07/2013) Marinda Slabbert DOVES Humansdorp 042 295 1663 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie