Doopplegtighede VAN ROOYEN, Mia. *Vrydag 22 Februarie 2013 St. George's Hospitaal, Port Elizabeth. Gedoop Sondag 09 Junie 2013 NG Kerk Sherwood-gemeente, P.E. Ouers Pieter en Anzel VAN ROOYEN. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2013) Sterfgevalle GEEL, Karel Jacobus. +Woensdag 26 Junie 2013. Diens Dinsdag 02 Julie 2013 11:00 Huis Najaar, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 01/07/2013) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349 In Memoriam PUREN, Hannes. Sewe maande oorlede. Die 1ste Julie vier jy jou eerste verjaarsdag weg van my. Sal altyd lief wees vir jou. Jou vriendin Ria. (Die Burger O-Kaap 01/07/2013) Hester Marx Loerie