RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Afsterwe van Familielid
    2. Fanie Blignaut
    3. Naand Vriende, My vrou se Tante is geduurende Woensdag nag en Donderdag oggend vermoor in haar huis. Berig in vandag 19/07/2013 se Beeld, bladsy 6. Judith Christina MULLER (84) * 1929 + 2013. Begrafnis sal Vrydag 26/07/2013 om 10:00 uit die Vrye Gereformeerde Gemeente, de Deur, naby Meyerton, plaasvind. Groete, Fanie Blignaut

    07/19/2013 04:08:56