Beste lyslede Dit is met leedwese dat ek vanaand die nuus ontvang het dat dr Willem Adriaan CRUYWAGEN (* 9.03.1921 + 10.07.2013) vroeg vanaand te Pretoria oorlede is na 'n kort siekbed. Hy was o.a. onderwyser, Minister, Administrateur van Transvaal van 1979-1988 en Beskermheer van die Voortrekkermonument en Die Erfenisstigting. Lees gerus meer oor sy merkwaardige bydrae tot die onderwys, politiek, as administrateur, kultuur en genealogie in sy publikasie, Die Cruywagens: 'n Suid-Afrikaanse familie II (Pretoria, 2013). Met vriendelike groete ===================================== Isabel Groesbeek (nee Bekker) Genealogiese navorser & - inligtingskonsultant sedert 1988 Aanbieder: Genealogie werkswinkels 'Van waar Gehasi' in Pretoria sedert 2000 Organiseerder Genealogie- & Familie-Erfenisfees te Pretoria sedert 2008 (Vlg. feesdatum: Saterdag 31.08.2013 te NG Gemeente Lynnwoodrif Atrium) Sel/Cell : 082 441 2325 e-posadres/mail address : isabelg@mweb.co.za Facebook-groep: FAMILIES INFO SA __________ Information from ESET Smart Security, version of virus signature database 8551 (20130710) __________ The message was checked by ESET Smart Security. http://www.eset.com -- This message has been scanned for viruses and dangerous content by Pinpoint, and is believed to be clean.