RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap Donderdag 11 Julie 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle DU RAND, Anna Catharina (Ann). +08 Julie 2013. Diens Vrydag 12 Julie 2013 11:00 Volle Evangelie Kerk, Penford-gemeente. Pastoor HENRY. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2013) THERON, Danie. Ons betuig hiermee ons innige simpatie aan die naasbestaandes. Ons gaan hom baie mis. Almal by Hunters Build-It. (Die Burger O-Kaap 11/07/2013) VAN HEERDEN, Lynette.+Dinsdag 09 Julie 2013. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 12 Julie 2013 11:00 NG Kerk Hoogland, Isobelstraat, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 11/07/2013) Hster Marx Loerie

    07/12/2013 05:40:40