RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] 4 nuwe eboeke
    2. Colin Pretorius
    3. Hallo almal Met die lyseienaars se toestemming kondig ek graag aan dat die volgende 4 eboeke nou op die www.cdbooks-r-us.com webblad beskikbaar is: "Afrikaners in Angola 1880-1928 (Transvalianos en Estrangeiros)" - deur Hans Heese "Die van der Merwes van Middendeel" - deur VE D'Assonville en NJ vd Merwe "SJ du Toit van die Paarl" - biografie deur VE D'Assonville "Dit is Totius" - biografie deur VE D'Assonville Volledige inligting oor elk van die bostaande is op die www.cdbooks-r-us.com webblad beskikbaar, waar inhoudsopgawes en dies meer ook afgelaai kan word. Alle navrae moet asb direk aan my gerig word by bostaande adres, en nie na die lys nie Groete Colin Pretorius

    07/09/2013 04:16:58