Sterfgevalle GOOSEN, Wikus. +Sondag 30 Junie 2013. Roudiens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 NG Kerk Van Stadens. (Die Burger O-Kaap 04/07/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 OLIPHANT, Hannes. +Dinsdag 02 Julie 2013. Eggenote, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Saterdag 06 Julie 2013 11:30 NG Kerk Nooitgedacht. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2011) Charleen Rossouw AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 POTGIETER, Anna Susanna. + Ons dierbaarste Mamma en Ouma. Dogters en kleinkinders. Diens Saterdag 06 Julie 2013 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 SMITH, Jurgen. +Vrydag 28 Junie 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 AGS Kerk Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 VAN MOLENDORFF, George Henry (Dolf). 21/04/1939 - 02/07/2013. My eggenoot, ons pappie en oupa. Gedenkdiens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 Ou Apostoliese Kerk, Gowarstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2013) VERMAAK, Ellie. +Maandag 01 Julie 2013. Kinders, kleinkinders en kleinseun (sic). Begrafnisdiens Vrydag 05 Julie 2013 11:00 NG Kerk PE-Noord, Daltonweg, Sidwell. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 04/07/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie