RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 3/3
    1. [BP] NAVORSER NASIONALE BIBLIOTEEK, PRETORIA
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Ek benodig dringend iemand om vir my teen vergoeding 'n artikel wat in die Dagbreek koerant van 1954 verskyn het te gaan bestel. As enigiemand kan help of my dalk na 'n navorser kan verwys sal ek dankbaar wees. Baie dankie. Vriendelike groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    07/22/2013 03:20:03
    1. Re: [BP] NAVORSER NASIONALE BIBLIOTEEK, PRETORIA
    2. Anina du Plessis
    3. Daniel, eek gaan soontoe, maar eers begin van September. As jy dan nog nie reggekom het nie laat my weet Groete Anina -----Original Message----- From: Daniel Jacobs [mailto:danielmalanjacobs@gmail.com] Sent: 22 July 2013 09:20 AM To: sagenealogie Cc: BUITENPOSTEN Subject: [BP] NAVORSER NASIONALE BIBLIOTEEK, PRETORIA Beste Vriende Ek benodig dringend iemand om vir my teen vergoeding 'n artikel wat in die Dagbreek koerant van 1954 verskyn het te gaan bestel. As enigiemand kan help of my dalk na 'n navorser kan verwys sal ek dankbaar wees. Baie dankie. Vriendelike groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    07/23/2013 03:12:31
    1. Re: [BP] NAVORSER NASIONALE BIBLIOTEEK, PRETORIA
    2. Daniel Jacobs
    3. Anina baie dankie. Dit lyk my Johann de Bruyn sal kan help. Geniet die dag Groete Daniel 2013/7/23 Anina du Plessis <anina_@wol.co.za> > Daniel, eek gaan soontoe, maar eers begin van September. As jy dan nog nie > reggekom het nie laat my weet > Groete > Anina > > -----Original Message----- > From: Daniel Jacobs [mailto:danielmalanjacobs@gmail.com] > Sent: 22 July 2013 09:20 AM > To: sagenealogie > Cc: BUITENPOSTEN > Subject: [BP] NAVORSER NASIONALE BIBLIOTEEK, PRETORIA > > Beste Vriende > > Ek benodig dringend iemand om vir my teen vergoeding 'n artikel wat in die > Dagbreek koerant van 1954 verskyn het te gaan bestel. > > As enigiemand kan help of my dalk na 'n navorser kan verwys sal ek dankbaar > wees. > > Baie dankie. > > Vriendelike groete > > Daniel Jacobs > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe > (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De > Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith > (Wellington) > > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message > -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    07/23/2013 03:42:54