Hi Janet Sal jy so goed wees om vir my te se waar jy dit bestel het, ek soek ook graag een vir iemand wat die cd by my bestel het. Groete Carol -----Original Message----- From: Janet Melville Sent: 22 July, 2013 12:26 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Van Wyk CD Ek het die nuwe van Wyk CD bestel, en tot my spyt toe ek dit nou wou gebruik wil die CD nie open nie. Dit karing en karing en niks gebeur nie, wat kan ek doen daaroor. Jane Melville ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message
Ek het dit n tyd gelede bestel, maar nou eers gebruik en ek kan nie onthou by wie ek dit bestel het nie. Groete Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Carol Beneke Sent: 22 July 2013 02:06 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Van Wyk CD Hi Janet Sal jy so goed wees om vir my te se waar jy dit bestel het, ek soek ook graag een vir iemand wat die cd by my bestel het. Groete Carol -----Original Message----- From: Janet Melville Sent: 22 July, 2013 12:26 PM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] Van Wyk CD Ek het die nuwe van Wyk CD bestel, en tot my spyt toe ek dit nou wou gebruik wil die CD nie open nie. Dit karing en karing en niks gebeur nie, wat kan ek doen daaroor. Jane Melville ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message