Sterfgevalle BELLINGAN, Lyne. 89 jaar. +Vrydag 26 Julie 2013 op Jeffreysbaai. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Vrydag 02 Aug 2013 11:00 NG Kerk Steytlerville. Familie-begraafplaas op die plaas Kranskop. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 GOOSEN, Sarie. +Saterdag 27 Julie 2013. Begrafnisdiens Donderdag 01 Aug 2013 14:00 Louisa Myburgh Tehuis, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013) PIENAAR, Rian Stephanus. 13/03/1932 - 26/07/2013. Teraardebestelling Saterdag 03 Aug 2013 10:00 op plaas Uitvlugt, Humansdorp. Diens 11:30 NG Kerk-Oos, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013) Marinda Slabbert DOVES Humansdorp 042 295 1663 SCHOLTZ, Jaco. +Sondag 28 Julie 2013. Pappa, Mamma, kinders, Mr. Bean (Logan). Diens Vrydag 02 Aug 2013 11:00 Victoriapark-krematorium-kapel, Victoriapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013) WIGGILL, William John. +Saterdag 27 Julie 2013. Geliefde eggenoot, vader en oupa. Diens Donderdag 01 Aug 2013 14:00 AGS Kerk, Harrowerweg. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/07/2013) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie