RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] My unknown grandfather and DNA testing
    2. Martina Louw
    3. Hallo Antoinette, Ek glo DNA toetse sal nie kan help nie. Slegs manlike afstammelinge van John Murray of sy manlike voorouers sal sy Y-DNA dra, en selfs al kon jy dit analiseer sou dit jou steeds niks persoonlik oor John Murray vertel nie. As jy sy details kon uitvind (miskien via 'n sterftekennis?) en van sy nageslag sou kon opspoor en hulle sou enigsins weet van sy buite-egtelike kind in 1923, sal hulle dalk bereid wees om jou meer van hom te vertel. Sjoe, dis moeilik. Ek hoop jy kom op meer informasie af. Groete, Martina Louw.

    01/24/2013 01:57:42