Middag Kan iemand help met die doopregisters van Hankey, Loerie, Humansdorp areas? Ek soek my oupa se ouers, sy naam was Hendrik Jacobus Moolman geb. 30 August 1891 (Hankey, Loerie omgewing), gesterf 10 January 1966 in PE. So vêr ek weet was hy 'n skaapboer (of werker) totdat hy in Port Elizabeth kom woon het. Hy was met Jane Renison getroud, sy was in Jansenville gedoop maar het later in of naby Aberdeen gewoon. Name van sy broers(?) is Petrus Johannes Moolman geb. 20/4/1879, Wessel Johannes Moolman geb. 4 Okt 1882. Baie dankie Antoinette Saunders (voorheen Moolman)