RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 30 Januarie 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle STEYN, Ds. Martin. +26/01/2013. Ons neem afskeid van 'n jare lange vriend. Dit was 'n voorreg om hom en sy gesin te ken. Sterkte word hul toegebid vir die tyd wat voorlĂȘ wat baie aanpassings gaan verg. Renier SCHOLTZ en gesin. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2013) ZEELIE, Ockert Johannes. +Sondag 27 Januarie 2013. Suster Linda, susters- kinders Okkie en Karen. Roudiens Vrydag 01 Febr. 2013 10:00 Doves-kapel, Newtonpark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 30/01/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 Hester Marx Loerie

    01/30/2013 09:17:30