Sterfgevalle UNGERER, Maria Magdalena. +Maandag 21 Januarie 2013. Diens Donderdag 24 Januarie 2013 10:00 AP Kerk, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2013) Tammy du Pisanie DOVES Uitenhage 041 992 1349 VERMAAK, Ignatius Wilhelm (Mannetjie). +Sat. 19 Januarie 2013. Ons groet 'n pa, broer, oupa. Diens Donderdag 24 Januarie 2013 11:00 NG kerk Eendrag-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 23/01/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066 Hester Marx Loerie