RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] op soek na 2 bladsye van "na honderd jaar"
    2. Colin Pretorius
    3. Naand almal Wonder of iemand dalk kan help Ek is op soek na bladsye 179-180 van die boekie "Na honderd jaar. Eeufees NG Gemeente Calvinia 1847-1947" deur Ds PA Smit. Ek het die boekie onlangs bekom maar die betrokke 2 bladsye is skoonveld. 'n geskandeerde weergawe van die 2 blaadsye sal baie welkom wees. Het iemand dalk ook besonderhede oor hierdie skrywer? Groete Colin

    01/30/2013 05:30:15