RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 26 Januarie 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle BEZUIDENHOUT, Poppie. *27/01/1937. +24 Januarie 2013 in Prov. Hospitaal, Uitenhage. Diens Maandag 28 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Eendrag, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 STEENKAMP, Anna Catharina Johanna. +Dinsdag 22 Januarie 2013. Ons groet 'n eggenote, moeder, ouma, suster. Diens Maandag 28 Januarie 2013 14:00 Despatch Krematorium, Voortrekkerstraat. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2013) Zola Mhlahlo AVBOB Uitenhage 041 922 8066 In Memoriam DU TOIT, Pieter Matthys. Hierdie jaar gedenk Pappa 25 jaar in die Hemel. Ons dink môre op u verjaarsdag aan u. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2013) VAN ZYL, Theuns (TC). +27/01/2009. My geliefde man, ons pa en oupa. Marie, kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 26/01/2013) Hester Marx Loerie

    01/26/2013 10:44:56