RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] INTERRESSANT
    2. Anina du Plessis
    3. Dankie, Elmien vir jou boodskap en goeie wense – van my kant afsê ek ook so vir Almal Mag 2013 ‘'n goeie navorsings jaar wees. Ek is besig met die begrafnis projek en loop toe die volgende naam raak – ek het dit nog nooit voorheen gesien of gehoor nie: XENOPHON – dit is ‘'n naam wat baie voorkom in die VAL omgewing in Mpumalanga. Op Google sien ek toe dat dit ‘n Griekse naam is van ‘n historikus in die 4de eeu en dit beteken “foreign voice” Groete Anina

    01/14/2013 04:17:22