RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] ONDERTROU
    2. Dorpshuis
    3. Ek het 'n gesin in my Klein Karoo Families-databasis - die dogter van die gesin is met haar ma se jongste broer (m.a.w haar oom) getroud (middel 1800's)!! Dit beteken haar grootouers aan moederskant is ook haar skoonouers en haar eie ma is dan ook haar skoonsuster! Haar kinders is dus die kleinkinders van haar grootouers (deur die vader) en die agterkleinkinders van haar grootouers deur haar. En nog erger - haar ma is haar man se suster en ook sy skoonma! Kon so 'n huwelik wettig wees - ek wonder of die kinders normaal was? Dit klink nie vir my lekker nie. Dit laat my dink aan die grap wat die rondte doen oor familieverbintenisse met so 'n ondertrouery (iemand het dit een keer op SAGen geplaas), maar hierdie is sowaar erger. Alta le Roux Le Roux Dorpshuis/Townhouse Museum Hoogstraat 146 High Street OUDTSHOORN 6625 Tel.: 044 272 3676 E-pos: lerdorpshuis@mweb.co.za

    01/24/2013 02:04:06