Geboortes VAN EYK, Ewan. *Saterdag 26 Januarie 2013. Geluk aan Louis en Camarin met hul eersteling. Oupa Clifford en ouma Marinda HICKEN. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2013) Sterfgevalle DU PLESSIS, Jeanette. *23/08/1955. +Donderdag 24 Januarie 2013 na lang stryd teen kanker. Diens Dinsdag 29 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Noord, Despatch. Almal welkom by diens. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2013) SMITH, Willie. +Vrydag 25 Januarie 2013. Sy engel, seun en dogter en kleinkinders. Roudiens Woensdag 30 Januarie 2013 10:30 Volle Evangelie kerk, Kabegapark, Van der Stelstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 STEYN, Martin Francois (Ds. Martin). *27/04/1948. +Saterdag 26 Januarie 2013 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 31 Jan. 2013 11:00 NG Kerk Moedergemeente, Humansdorp. Humansdorp munisipale-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 29/01/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 Hester Marx Loerie