Beste Lys lede - ek wil net seker maak dat mens kan foto's neem van dokumente in die Pretoria argief? As iemand dalk iets daar wil laat naslaan - ek gaan waarskynlik Dinsdagoggend Laat maar weet Anina
Anina, Jou aanbod kom asof jy gestuur is.. Ek is besig om moed bymekaar te skraap om vir Annelie of Marietta te vra om vir my twee dokumente in die TAB na te slaan. Ek sit nog met my du Plessis/ Van Aswegen tammeletjie - maak darem stadigaan vordering, maar kan nie regtig voortgaan voordat ek nie die gemelde dokumente onder oë gehad het nie. Hulle is: TPD Vol 5/722 1023/1946 van 1946 Illiquid case divorce Willem Johannes van Wyk en Maria Philippina Charlotte Labuschagne en CJC Vol1107, Verw 1411 Deel 1 Claims for compensation burgers, Rustenburg 1903.Dit alles moet gaan oor Pieter Ignatius (Michiel) du Plessis. Die ander een wat vir my kwel is MHG 4307 Deel 1 1901 Pieter Ignatius Michael du Plessis met oorlewende eggenote Judith Susara Hendrina Wolmarans. Daar is egter waarskynlik 'n fout met die numering, want Marietta het vroeër vir my die dokument met daardie nommer nageslaan en gestuur. Dit het egter oor iemand heeltemal anders gegaan. Die nommer soos aangegee is verkry op NAAIRS. Ek sal dit so waardeer indien jy kan kyk wat jy kan doen. Ek is bereid om te betaal as jy dit sal aanvaar. Groete, Ria van den Heever NS Die belangrikste is egter om te sê dat ek alles wat Elmien gesê het 100% sekondeer. Ek gaan nie eers prob eer om dit so mooi op te som soos sy nie. Eweneens, baie dankie aan almal wat so gewillig en vrygewig is! ----- Original Message ----- From: "Anina du Plessis" <anina_@wol.co.za> To: <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Sent: Tuesday, January 15, 2013 7:39 PM Subject: [BP] PRETORIA ARGIEWE > Beste Lys lede - ek wil net seker maak dat mens kan foto's neem van > dokumente in die Pretoria argief? > > > > As iemand dalk iets daar wil laat naslaan - ek gaan waarskynlik > Dinsdagoggend > > > > Laat maar weet > > Anina > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message
Anina, Ja, jy mag fotos neem in die Nasionale Argief (Pretoria). Groete, Scott Kotze Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! -----Original Message----- From: "Anina du Plessis" <anina_@wol.co.za> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Tue, 15 Jan 2013 19:39:50 To: <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Reply-To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] PRETORIA ARGIEWE Beste Lys lede - ek wil net seker maak dat mens kan foto's neem van dokumente in die Pretoria argief? As iemand dalk iets daar wil laat naslaan - ek gaan waarskynlik Dinsdagoggend Laat maar weet Anina ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message