Dit is 'n naam wat 'n prominente rol speel in Dan Sleigh se Afstande. Groete, Ria ----- Original Message ----- From: "Anina du Plessis" <anina_@wol.co.za> To: <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Sent: Monday, January 14, 2013 11:17 AM Subject: [BP] INTERRESSANT Dankie, Elmien vir jou boodskap en goeie wense - van my kant afsê ek ook so vir Almal Mag 2013 ''n goeie navorsings jaar wees. Ek is besig met die begrafnis projek en loop toe die volgende naam raak - ek het dit nog nooit voorheen gesien of gehoor nie: XENOPHON - dit is ''n naam wat baie voorkom in die VAL omgewing in Mpumalanga. Op Google sien ek toe dat dit 'n Griekse naam is van 'n historikus in die 4de eeu en dit beteken "foreign voice" Groete Anina ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message
Ek het opn kol. N huis ontwerp vir n man met die naam Xenophon Marais. Hy was bekend as Fonnie. Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! -----Original Message----- From: "Ria van den Heever" <riavdh@absamail.co.za> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Mon, 14 Jan 2013 16:56:48 To: <buitenposten@rootsweb.com> Reply-To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] Xenophon Dit is 'n naam wat 'n prominente rol speel in Dan Sleigh se Afstande. Groete, Ria ----- Original Message ----- From: "Anina du Plessis" <anina_@wol.co.za> To: <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Sent: Monday, January 14, 2013 11:17 AM Subject: [BP] INTERRESSANT Dankie, Elmien vir jou boodskap en goeie wense - van my kant afsê ek ook so vir Almal Mag 2013 ''n goeie navorsings jaar wees. Ek is besig met die begrafnis projek en loop toe die volgende naam raak - ek het dit nog nooit voorheen gesien of gehoor nie: XENOPHON - dit is ''n naam wat baie voorkom in die VAL omgewing in Mpumalanga. Op Google sien ek toe dat dit 'n Griekse naam is van 'n historikus in die 4de eeu en dit beteken "foreign voice" Groete Anina ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message