Is die onderwerp hierbo die langste naam wat ooit aan ‘n Afrikaanse kind gegee is? Wie onthou nog die bespreking oor die Jabob Schoeman wat gedoop is: Vrees niet, gij wormpje Jakobs, gij volkje Israëls! Ik help u, spreekt de Heere, en u Verlosser is die Heilige Israëls! Ek dink dit kom uit die doopregister van Harrismith van 6 April 1879 en ek dink Claudie Jooste het dit afgeneem en op eGGSA geplaas. Ek kan dit nou glad nie kry nie. Groete Elmien
Elmien - direk aan jou e-adres gestuur. Simon. -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Elmien Wood Sent: 15 January 2013 04:23 PM To: SAGenealogie; Buitenposten Subject: [BP] Vrees niet, gij wormpje Jakobs, gij volkje Israëls! Is die onderwerp hierbo die langste naam wat ooit aan n Afrikaanse kind gegee is? Wie onthou nog die bespreking oor die Jabob Schoeman wat gedoop is: Vrees niet, gij wormpje Jakobs, gij volkje Israëls! Ik help u, spreekt de Heere, en u Verlosser is die Heilige Israëls! Ek dink dit kom uit die doopregister van Harrismith van 6 April 1879 en ek dink Claudie Jooste het dit afgeneem en op eGGSA geplaas. Ek kan dit nou glad nie kry nie. Groete