Sterfgevalle JONKER, Leon. Van Uitenhage. +Vrydag 11 Januarie 2013. Ria. Diens Vrydag 18 Januarie 2013 15:00 OAK, Oos-Londen. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2013) MEIRING, Sandra. +Donderdag 03 Januarie 2013. Roudiens Vrydag 18 Januarie 2013 11:00 Avbob-kapel, h.v. Hancockstr. & Harrowerweg, Noordeinde. P.E. (Die Burger O-Kaap 17/01/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 MELVILLE, Owen John. +Sondag 13 Januarie 2013 in St. George's Hospitaal. Verassingsdiens Saterdag 19 Januarie 2013 11:00 Metodistekerk, Johnstraat, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 STEENBERG, Frederik Jacobus. Skielik oorlede aan sy woonplek in Smallstraat, Despatch. Diens Vrydag 18 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Retief-gemeente, Despatch. (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 Hester Marx Loerie