RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 18 Januarie 2013
    2. P Marx
    3. Troudagvierings NN, Kobus en Selina. 55 goue jare saam. Dankie vir al die mooi wat ons as kinders kon leer by Pa en Ma. Ronelsa en gesin, Diaan en gesin, Marinde en Mitch. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2013) Sterfgevalle ANKER, Hester Elizabeth. 65 jaar. +Maandag 14 Januarie 2013 op Uitenhage. Eggenoot, kinders, kleindogter. Gedenkdiens Dinsdag 22 Janaurie 2013 10:00 NG Kerk Bothasrus, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 18/01/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 BURNESS, Deon. +Saterdag 12 Januarie 2013. Diens Saterdag 19 Januarie 2013 11:00 NG Kerk Oos, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2013) Mischa Wolmarans DOVES Uitenhage 041 992 1349 GANZA, William Toto. +Dinsdag 08 Januarie 2013. Ons groet 'n pa, oupa, oupagrootjie, broer. Diens Saterdag 19 Januarie 2013 11:00 Kabah-saal, Kwalanga. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Despach 041 922 8066 Hester Marx Loerie

    01/18/2013 04:02:28