RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Argief PMB .
    2. aletta magrieta Quebbemann
    3. Dag vriende, Die Argief in Pietrmaritzburg skuif terug na hulle Huis toe begin van Feb. Hulle sal dus die eerst paar dae in Feb toe wees. Al die leers sal stelselmatig terug gebring word oor die volgende paar maande. Versoeke kan nogsteeds gedoen word maar nogsteeds deur dit vooraf te reel en versoeke in te stuur. Tot tyd en wyl hulle weer rustig tuis is. Groete uit Durban Rita QUEBBEMANN . gebore STEENKAMP . Vanne van belang. :- SWANEPOEL, LOURENS , STEENKAMP, SCHEEPERS, BOTHA , VELDMAN.

    01/25/2013 03:23:04