Beste Colin Ek sou dink die NG gemeente van Calvinia is die eerste plek om aan te klop, hul behoort 'n argief te hê, en dan is daar ou gemeentelede wat nog oor 'n kopie beskik. Dalk die munisipale of gemwenskapsbiblioteek? Die Nasionale Biblioteek behoort ook 'n kopie te hê. Groete. Neels.