RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 25 Januarie 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle ADAMS, Daphne Letitia. 63 jaar. Begrafnisdiens Sondag 27 Januarie 2013 14:00 Christen-gemeente, Dodostraat. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 BLOUW, Louis. Tragies +Sondag 20 Januarie 2013. Eggenoot van Margaret, vader van Denovan, Lushane en Keshia. Begrafnisdiens Saterdag 26 Jan. 2013 13:00 Open Door Assembly of God Church, h.v. Brand en De la Reystraat, Westering. Malabar-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) COLESKE, Aletta Maria. 76 jaar. +Woensdag 23 Januarie 2013 op Uitenhage. Kinders, kleinkinders, broers. Begrafnisdiens Saterdag 26 Januarie 2013 14:30 Aandmymering Tehuis vir Bejaardes, Van Plettenbergstraat, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) CROUSE, Derick. 21/11/1988 - 19/01/2013. Diens Saterdag 26 Januarie 2013 10:00 Gemeentes van Christus Kerk, Smartstraat, Sydenham. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) Journey's End Begrafnisdienste 041 484 1464 DICKINSON, Rinette. +Dinsdag 22 Januarie 2013. Roudiens Saterdag 26 Jan. 2013 10:00 NG Kerk Somerstrand, Louis Bothasingel, Somerstrand. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731 LANDMAN, Johanna Magdalena (Baby). +Dinsdag 22 Januarie 2013. Ons groet 'n eggenoot, ma, ouma, oumagrootjie. Diens Sondag 27 Januarie 2013 11:30 NG Kerk Steytlerville. (Die Burger Oos-Kaap 25/01/2013) Nosipho Mgengo AVBOB Uitenhage 041 922 8066 Dankbetuigings LÖTTER (née STROEBEL), Anetta Petronella. Dankie aan almal vir ondersteuning met Anetta se afsterwe. Die Prov. Hospitaal, Uitenhage vir uitstekende diens, ds. Tobie VAN SCHOOR vir die mooi boodskap. Johan, Jeanette, Chanelle, Jaco. Hester Marx Loerie

    01/25/2013 10:44:31