Dag vriende, QUICKQUIP:- Reflect upon your blessings, of which every man has plenty, not on your past misfortunes, of which all men have some. Charles DICKENS. DOOD:-BARNARD Hekkie (74) + 30 Nov 2012 in Brits (vermoor). CILLIERS Hendrik + 22 Jan 2012 op ouderdom 77 jaar. (vermoor) Stella. DU TOIT Jan (67) + 18 Sept 2012 in Dennesig Middelburg Mpumalanga. Vermoor. FOURIE Johan (71jaar ) & Cecile (72 jaar) + 9 Sept 2012 Trompsburg. Vermoor. GREEFF Gawie & Bets (albei 79 jaar) + 7 Sept 2012 in Sandton. GROBBELAAR Pieter W + 19 Jan 2013 . Bekende Afrikaanse skrywer van volksverhale. Van 1984 --- 1996 was hy professor in Afrikaanse Kultuurgeskiedenis. Hy was getroud met Cornelia vir 50 jaar. Sy sterf n week voor Kersfees. Hulle was albei 82 jaar oud. Ouers van Erika BEKKER, Johannes GROBBELAAR ,Marina VAN LILL en Francois GROBBELAAR. HESTERMANN Martin ( 52) & Antonet (51) in Kommetjie . Geen datum . Roudiens 18 Jan 2013 in NG Kerk Vishoek. JOYCE Ronnie (55 jaar) + Jan 2013 aan nierversaking. Getroud met Hadassah. Pa van Aaron (16), Judah (14) en Grace (10) . Hy was n musiekster. Woonagtig in Johannesburg. Roudiens in Lighuis in Parow na troosdiens op Woensdag by Rhema Kerk Randburg LOUWRENS Reina (94) + 28 Sept 2012 in Pretoria. Vermoor. MARÉ Charmaine 16 jaar oud. (vermoor) in Kraaifontein. Dogter van Marthinus (77jaar) & Katrina (53 jaar) in Kriel. Lyk is die 14 Jan 2013 gevind. MOORE Johanna (Jo) (78) + 23 Feb 2012 in Dullstroom. Vermoor . MULLER BOTHA Annette (74) + 22 Nov 2012 in Boksburg. Vermoor. NIEDINDER Walter + 14 Nov 2012 (70 jaar) in Mafiking. (vermoor) REES Trevor & Laura + 19 Maart 2012 in Farramere Benoni. (Vermoor) SCHULTZ Arnold (68) + 8 Des 2012 Phillippi Hester KOCH (62 jaar), sy lewensmaat ook vermoor in Nov 2012 ook op die plaas . Arnold is pa van Suzette SITHOLE. SIM Leon (71) & Marié (68) + 23Aug 2012 in Cresslawn Kempton Park (Vermoor) UREN Marjory (93) + 4 Nov 2012 Port Elizabeth. Vermoor. VAN ROOYEN Annetjie (74) & Ernst (75) + 14 Jan 2013 in Parys (vermoor). Gegroet uit Durban warm warm. Rita Quebbemann