Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Pretorius Familie aanvuling
    2. Janet Melville
    3. In Familia 11p86 is 'n aantekening gemaak n.a.v. n brief van Zacharias Francois Pretoirus waar hy beweer hy is die s.v H4) Matthys Gerhardus Pretoius 10.8.1861 en Magdalena Margaretha Gouws *31.8. Hy het die brief aan Dr N A Coetzee gegee en dr. Coetzee het die brief beskikbaar gestel aan dr. J.A. Heese as aanvulling tot die Genealogie Pretorius. Hy was blykbar vorige eienaar van die Berg Kwagga park, Cradock. Hy het nie n geboortedatum nie en sterf 20.1.1945 Hy verskyyn ook nie op Matthys Gerhardus se S/K nie. Of hy wel eienaar van Berg Kwaggapark was kan e kook nie vasstel nie Die Zacharias Francois Pretorius kry ek ook geen inligting nie. Die selfde H4) Matthys Gerhardus 10.8.1861 = Rustenburg oorlede Arcadia Pretoria 1907 het o.a. n dogter Gerbrecht Susanna Jacoba sy verskyn op haar pa se sterfkennis en ook in die Pretorius boek, maar die naam Daniel Jacobus Strydom met wie sy sou getroud wees is agterna in n ander handskrif en in potlood ingeskryf. Hierdie dogter van Matthys Gerhardus is nie met Daniel Jacobus Strdom getroud nie dit is n niggie Die dogter van H2) Johannes Lodewicus 19.7.1858 =Potchefstroom 10.12.1858 boer Roodeplaat dist Pretoria i2) Gerbrechta Susanna Jacoba gebore 11.1.1882 = Pretoria Hervormde Kerk 2.4.1882 oorlede 2.8.1895 is blykbaar met die Danaiel Jacobus Strydom getroud - ek weet sy was baie jonk - maar die storie agter die storie is ek nie nou bereid om op die lys te deel nie - Ek het haar graaf gekry eggsa Roodeplaats. Ek k ry geen verdere inligting oor haar nie soos n S/K of so iets nie ook nie n huweliks datum nie. Weet nie of daar iemand is wat kan help nie. Janet Melville ' +27 41 368 4668 (Home) ' 083 642 7744 (Cell) : <mailto:[email protected]> [email protected]

    01/12/2017 09:08:21