Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Rebellie 1914 - 1916 J C van der Merwe Pretoria tronk nr 8175
    2. Janet Melville
    3. Ek is nog steeds op soek na die JC van der Merwe wat die beeldhouwerk van die Unie van Suid Afrika gekerf het van klip wat blykbaar deur prioniers van Indie gebring is. Hy het dit vir Elizabeth Helena van der Merwe gebore 3.4.1881 gedoop Sutherland 23.4.1881 en oorlede Athlone Privaat Hospitaal, Germiston 22.7.1935 geskenk oud 54jr sy was die dogter van Schalk Willem Petrus van der van Merwe van Calvinia bekend as Kort Willem en is getroud met Joseph Johannes Kuhn gebore Krugersdorp 15,3,1881 en oorlede Stellenbosch 6.2.1937. Ds Kuhn het o.a. as vrywilliger van die Neder Hervormde of Gereformmeerde kerk na Oos Afrika op 19 April 1910 gegaan het vergesel deur ouderling H V (Hennie) van der Merwe die reiskoste is betaal deur weduwee S A Muller. Die J C van der Merwe het die Veeldhouwerk vir haar geskenk en agter op geskryf To Mrs J Kuhn en die familie is vandag nog I besit van die beeldhouwerk. Die problem ons weet nie wie die J C van der Merwe Nr 2175 - is nie Hy het dit gekerf terwyl hy in die tronk was 1914 - 1916 se rebelle - hy was gevang in die Lichtenburg omgewing - is daar enige iemand watm kan help. Watter commando was in Lichtenburg gevang. Ek het n mooi foto van die beeldhouwerk maar indien jy die J C google sal jy dit ook wel kry. Weet enige ook waarvan die klip is en is dit waar dat dit van Indie terug gebring is na die Boere Oorlog. Agterop die beeld is geskryf to Mrs J Kuhn Dankie Janet Melville ' +27 41 368 4668 (Home) ' 083 642 7744 (Cell) : <mailto:[email protected]> [email protected]

    01/08/2017 07:37:16